10 Februarie

Article on other languages:

10 Februarie is die 41de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 324 dae in die res van die jaar (325 in skrikkeljare).


<< Februarie 2008 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
1 2
3 4 5 6 7 8 9
10 11 12 13 14 15 16
17 18 19 20 21 22 23
24 25 26 27 28 29
Al die dae


Inhoud

Gebeure

  • 385 - Datum van die oudste pouslike dekreet wat behoue gebly het; geskryf deur Pous Siricius.
  • 1258 - Hulagu Khan en die Mongole plunder Baghdad, en beëindig daarmee die heerskappy van die Abbasid-kalifaat.
  • 1763 – Brittanje en Spanje verdeel Nieu-Frankryk by die Verdrag van Parys, en dien 'n groot slag toe aan die Franse koloniale ryk.
  • 1840 - Prins Albert van Sakse-Coburg-Gotha trou met Koningin Victoria van die Verenigde Koninkryk.
  • 1962 - "Rudolf Abel," 'n Sowjet-spioen wat deur die FBI gearresteer is, word geruil vir Gary Powers, die vlieënier van 'n Amerikaanse lugmagverkenningsvliegtuig wat in die U-2-voorval afgeskiet is.
  • 1996 - Deep Blue, die skaakspelende rekenaar verslaan die Internasionale Grootmeester en Wêreldskaakkampioen Garry Kasparov vir die eerste keer in 'n skaakpot.

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings en waarnemingsdae

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.