|
Article on other languages:
|
10 Mei is die 130ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (131ste in skrikkeljare). Daar volg nog 235 dae in die res van die jaar.
Gebeure
Geboortes
- 214 - Claudius Gothicus, toekomstige Romeinse keiser.
- 1614 - Zacharias Wagenaer, tweede kommandeur van die Kaap van Goeie Hoop († 1668)
- 1760 - Johann Peter Hebel, digter († 1826)
- 1838 - John Wilkes Booth, akteur, sluipmoordenaar van Abraham Lincoln († 1865)
- 1841 - James Gordon Bennett Jr., uitgewer († 1918)
- 1878 - Gustav Stresemann, politikus en ontvanger van die Nobel Prys vir Vrede 1926 († 1929)
- 1888 - Max Steiner, komponis († 1971)
- 1890 - Alfred Jodl, Duitse generaal († 1946)
- 1899 - Fred Astaire, sanger, danser, akteur († 1987)
- 1899 - Dimitri Tiomkin, komponis († 1979)
- 1909 - Mother Maybelle Carter, country-musikant
- 1915 - Beyers Naudé, dominee en anti-apartheidsakivis
- 1916 - Milton Babbitt, komponis
- 1933 - Barbara Taylor Bradford, skrywer
- 1945 - Koos du Plessis, Suid-Afrikaanse musikant († 1984)
- 1946 - Donovan Leitch, musikant
- 1960 - Bono, sanger van U2
Sterftes
Vakansiedae
|