|
Article on other languages:
|
11 Junie is die 162ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (163ste in 'n skrikkeljaar). Daar volg nog 203 dae.
Gebeure
- 1742 - Verdrag van Breslau maak vrede tussen Maria Theresa van Oostenryk en Frederik II van Pruise.
- 1898 - Die Guangxu keiser van Sjina begin sy 'Honderd dae van hervorming'.
Geboortes
- 1910 - Jacques Cousteau, Franse wetenskaplike, uitvinder van die akwalong.
Sterftes
- 2001 - Timothy McVeigh, die Oklohoma Stad bomsteller, word tereggestel.
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
|