1208 - Ryksdag van Frankfurt erken Otto IV as keiser.
1675 - Gottfried Leibniz demonstreer integraalrekening vir die eerste keer deur die oppervlak onder die grafiek van 'n funksie y = f(x) deur anti-afgeleides te bepaal.
Einstein Refrigerator
1918 - Eerste Wêreldoorlog word beëindig: Duitsland onderteken 'n vredesooreenkoms met die geallieerdes in 'n treintrok buite Compiègne in Frankryk. Die oorlog het amptelik gestop om 11:00 (Die elfde uur van die elfde dag van die elfde maand).