1689 - Glorious Revolution: In plaas daarvan dat James Francis Edward Stuart die Prins van Wallis die troon bestyg, word sy suster Mary en haar man William as medeheersers van Engeland verklaar.
1880 - Thomas Edison neem die Edison Effek waar wat later die grondslag vorm vir John Ambrose Fleming se vakuumbuis diodes.
1881 - Hubertine Auclert, 'n leidende Franse suffragette in Parys, begin die feministe koerant La Citoyenne.
1984 - Konstantin Chernenko volg die ontslape Yuri Andropov op as Algemene Sekretaris van die Kommuniste Party van die Sowjetunie.