1898 - Die Amerikaanse slagskip USS Maine ontplof en sink in Havana, Kuba - 260 mense sterf in 'n tragedie wat die Spaans-Amerikaanse Oorlog teweeg bring.
1942 – Tweede Wêreldoorlog: Generaal Tomoyuki Yamashita lei die Japanse magte om die sogenaamde onneembare fort "(Engels: impregnable fortress) van Singapore.
1971 – 'n Nuwe penny wat 1/100 in plaas van 1/240 van die pond sterling is, word in die Verenigde Koninkryk op Desimaaldag.
2003 – Miljoene mense die wêreld oor neem deel aan die grootste massabetoging in die geskiedenis teen oorlog in die algemeen en spesifiek die 2003 inval in Irak