Poll without page-refresh
Article on other languages:
15 Mei is die 135ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (136ste in skrikkeljare ). Daar volg nog 230 dae.
Gebeure
719 - Pous Gregorius II stuur Sint Bonifatius na Friesland .
1252 - Pous Innocentius IV publiseer die bul "Ad extirpanda" wat state die reg gee om ketters te folter solank dit nie die dood of ernstige letsel tot gevolg het nie. Die bul word jare lank deur die Inkwisisie gebruik.
1602 - Bartholomew Gosnold word die eerste Europese persoon om Cape Cod te ontdek.
1718 - James Puckle patenteer die wêreld se eerste masjiengeweer .
1756 - Sewe jarige Oorlog : Die oorlog begin toe Engeland oorlog verklaar teen Frankryk .
1795 - Eerste Koalisie : Napoleon I van Frankryk betree Milan in triomf.
1811 - Paraguay verkry onafhanklikheid van Spanje .
1836 - Francis Baily neem "Baily's beads " waar gedurende 'n jaarlikse sonsverduistering .
1851 - Rama IV gekroon as Koning van Thailand .
1858 - Derde Royal Opera House amptelik geopen in Londen .
1864 - Amerikaanse Burgeroorlog : Battle of Resaca , Georgia eindig.
1902 - In ‘n veld buite Grass Valley, California , word Lyman Gilmore die eerste persoon om 'n vliegtuig met 'n enjn te vlieg.
1905 - Las Vegas, Nevada gestig toe 110 akkers verkoop word in 'n veiling.
1918 - Burgeroorlog in Finland beëindig.
1928 - Vrystelling van die animasiefilm Plane Crazy , waarin Mickey en Minnie Mouse optree.
1940 - Nylon -sykouse word verkoop vir die eerste keer in die Verenigde State .
1940 - Tweede Wêreldoorlog : Duitse troepe beset Amsterdam en val Noord Frankryk binne.
1948 - Egipte , Transjordan , Lebanon , Syrië , Irak en Saudi Arabië val Israel aan.
1955 - Eerste bestyging van Makalu , vyfde hoogste berg.
1957 - Brittanje toets hulle eerste waterstof bom in Operation Grapple .
1958 - Die Sowjet-Unie lanseer Sputnik 3 .
1960 - Sputnik 4 gelanseer in die aarde se wentelbaan.
1963 - Mercury program : NASA lanseer die laaste missie van die program, Mercury 9 (op 12 Junie .
1970 - The Beatles se laaste LP , Let It Be , vrygestel in die Verenigde State
1988 - Soviet inval van Afghanistan : na meer as agt jaar van veg begin die Rooi Weermag hulle onttrekking uit Afghanistan .
1990 - Portrait of Doctor Gachet deur Vincent van Gogh verkoop vir 'n rekort bedrag van $82,5 miljoen.
1991 - Edith Cresson word Frankryk se eerste vroue premier
1992 - Die Genoa Expo '92 World's Fair open in Genoa , Italië
Geboortes
1048 - Omar Khayyam , digter (d. 1123 )
1567 - Claudio Monteverdi , komponis (d. 1643 )
1773 - Prince Klemens Wenzel von Metternich , Staatsman (d. 1859 )
1856 - L. Frank Baum , outeur (d. 1919 )
1859 - Pierre Curie , dokter en ontvanger van die Nobelprys 1903 (d. 1906 )
1862 - Arthur Schnitzler , dramatis(d. 1931 )
1890 - Katherine Anne Porter , outeur (d. 1980 )
1891 - Mikhail Bulgakov , skrywer (d. 1940 )
1898 - Arletty , model , aktrise (d. 1992 )
1902 - Richard J. Daley , burgermeester van Chicago, Illinois (d. 1976 )
1905 - Joseph Cotten , akteur (d. 1994 )
1909 - James Mason , akteur (d. 1984 )
1911 - Max Frisch , skrywer
1915 - Paul Samuelson , ekonoom, ontvanger van die 1970 Nobelprys vir Ekonomie
1918 - Eddy Arnold , sanger
1930 - Jasper Johns , skilder
1931 - Ken Venturi , gholfspeler
1936 - Anna Maria Alberghetti , aktrise
1937 - Madeline Albright , diplomaat (1997-2000)
1937 - Trini López , musikant
1941 - K.T. Oslin , country -musikant
1948 - Brian Eno , musikant
1951 - Jonathan Richman , musikant
1953 - Mike Oldfield , komponis
1959 - Kaokor Galaxy , bokser
1959 - Khaosai Galaxy , bokser
1981 - Jamie-Lynn DiScala (née Sigler), aktrise
Sterftes
884 - Pous Marinus I .
1634 - Hendrick Avercamp , Nederlandse skilder
1782 - Marquis of Pombal , Portugese eerste minister
1886 - Emily Dickinson , digter
1937 - Phillip Snowden , Britse politikus (b. 1864 )
1948 - Vader Edward Flanagan , priester, stiger van Boys Town
1967 - Edward Hopper , skilder
1986 - Theodore H. White , skrywer
1994 - Gilbert Roland , akteur
1995 - Eric Porter , akteur
2003 - June Carter Cash , musikant , sangeres , vrou van Johnny Cash
Vakansiedae