|
Article on other languages:
|
17 Januarie is die sewentiende dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 348 dae in die res van die jaar (349 in skrikkeljare).
Gebeure
- Algemeen
- kuns
- Politiek
- Oorlog
Geboortes
- 1706 - Benjamin Franklin, Amerikaanse politikus en wetenskaplike († 1790)
- 1834 - August Weismann, bioloog, grondlegger van erflikheidsleer († 1914)
- 1875 - Johannes Hendricus Jurres, Nederlandse skilder († 1946)
- 1899 - Al Capone, Amerika se bekendste Chicago-gangster († 1947)
- 1922 - Betty White, Amerikaanse aktrise
- 1923 - Hannah Botha, Afrikaanse aktrise
- 1926 - Aart Geurtsen, Nederlandse politikus († 2005)
- 1927 - Eartha Kitt, Amerikaanse sangeres, danseres en aktrise
- 1931 - James Earl Jones, Amerikaanse akteur
- 1933 - Dalida, sangeres en aktrise († 1987)
- 1942 - Mohammed Ali, Amerikaanse bokser, gebore as Cassius Clay
- 1948 - Davíð Oddsson, Yslandse politikus, se langsdienende minister-president
- 1948 - Mick Taylor, Britse musiekant in onder meer The Rolling Stones
- 1957 - Susanna Hoffs, Amerikaanse sangeres van die groep The Bangles
- 1959 - Willem Gülcher, Nederlandse direkteur van die Publicis Dialog Group
- 1959 - Mario Post, Nederlandse wethouder van die gemeente Menterwolde
- 1960 - Hendrik Jan Kooijman, Nederlandse hokkiespeler
- 1962 - Jim Carrey, Amerikaanse akteur
- 1968 - Stella de Heij, Nederlandse hokkiespeler
- 1969 - DJ Tiësto, Nederlandse DJ
- 1973 - Cuauhtémoc Blanco, Mexicaanse voetbalspeler
- 1979 - Oleg Lisogor, Oekraïense swemmer
Sterftes
Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae
|