Birmingham

Article on other languages:

Birmingham: Die Centenary Square
Hierdie artikel handel oor die stad in Engeland. Sien gerus Birmingham (dubbelsinnig) vir ander gebruike van die term.

Birmingham is 'n stad en 'n metropolitaanse gebied (borough) in die West Midlands, Engeland. Birmingham is die tweede grootste stad in die Verenigde Koninkryk en staan histories bekend as die bakermat van die Industriële Rewolusie in Groot-Brittanje. Die stad is in die verlede ook die "wêreld se werkwinkel" en "die stad van 'n duisend ambagte" genoem.

Die huidige City of Birmingham het 'n bevolking van 992 400 (volgens 'n skatting uit die jaar 2004). Die stad maak deel uit van die metropolitaanse gebied West Midlands met 2 284 093 inwoners (volgens die sensus van 2001) en sluit 'n aantal stede van die omgewing soos Solihull en Wolverhampton en die stede van die Black Country in.

Birmingham is 'n multikulturele stad, en sowat dertig persent van sy inwoners is van nie-blanke afkoms. Volgens die sensus van 2001 is 70,4 persent van die bevolking blankes (waarvan 3,2 persent Iere), 19,5 persent Asiërs of Asiatiese Britte, 6,1 persent Swartes of Britse Swartes, 0,5 persent Sjinese en 3,5 persent van gemengde of ander herkoms.

Weblinks

Advanced questions for article: erdington,

More about Birmingham: chevrolet birmingham, birmingham real estate, birmingham al real estate, hotel birmingham, birmingham nissan, birmingham alabama, insurance birmingham, birmingham vacation, birmingham news,

Questions for article: バーミンガム gravelly hill interchange, erdington, INTERIORS ?ーミンガム 2??6, name a mint(existing or historical)in birmingham uk, toyota birmingham, valor birmingham, valor erdington birmingham

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.