|
Article on other languages:
|
Die Hindoekalender bestaan alreeds sedert die Vedas geskryf word, en het daarna diverse ingrype en aanpassings ondergaan. Daar is ook groot verskille tussen die verskeie plaaslike Indiese hindoekalenders. Die Hindoe-kalender moet nie met die Indiese nasionale kalender verwar word nie. 'n Nuwe dag in die hindoekalender begin met die plaaslike sonsopkoms.
Vaasara-dae van die weekNet soos die christelike kalender, het die hindoekalender sewe weeksdae:
Maash maan-maandeIn die Hindoekalender is die siklus van die maan belangrik. Die maande word weer gekoppeld aan die 27 nakshatra's, sterrekonstillasies wat elk in 'n maan maand voorkom. Daar is twaalf maan-maande:
Literatuur
Eksterne skakels |
This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.