Kuhliidae

Article on other languages:

del.icio.us del.icio.us
Digg Digg
Furl Furl
Reddit Reddit
Rojo Rojo
Add to OnlyWire
Vlagstert
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Phylum: Chordata
Klas: Actinopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Kuhliidae
Genus: Kuhlia

Die vlagstert is 'n familie (Kuhliidae) van die perciformes orde van visse. Hulle kom natuurlik in die Indiese Oseaan en Stille Oseaan voor. Dertien spesies in een genus kom voor, waarvan slegs K. rupestris 'n varswaterspesie is.

Die vlagstert het 'n silwer voorkoms. Vlagsterte vorm 'n skool gedurende die dag en versprei in die aand op soek na kos. Die vis kan 'n lengte van 50 cm bereik.

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.