Microsoft Windows

Article on other languages:

Microsoft Windows is die naam van 'n familie rekenaar bedryfstelsels wat deur Microsoft geskryf en versprei word. Microsoft het die eerste weergawe van Windows in November 1985 uitgebring as 'n toevoegsel tot MS-DOS om aan die groeiende belangselling in grafiese gebruikerskoppelvlakke te voldoen.

Oor tyd het Microsoft Windows die persoonlike rekenaarmark begin domineer en bedryfstelsels soos OS/2 en Mac OS uit die skoene gelig. Teen 2004 het Microsoft Windows op ongeveer 90% van die wêreld se persoonlike rekenaars geloop.

Die nuutste persoonlike weergawe van Windows is Windows Vista terwyl die nuutste bediener weergawe Windows Server 2003 is.

More about Microsoft_Windows: microsoft window xp, microsoft window update, microsoft vista window, microsoft window nt, microsoft window 2000, microsoft window server 2003, microsoft window me to window xp, microsoft window xp professional, microsoft window xp update,

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.