Article on other languages:
Die Rooi See is 'n see tussen noord-oos Afrika en die Midde-Ooste. Daar is vyf lande om die Rooi See geleë, naamlik: Egipte, Soedan, Saoedi-Arabië, Jemen en Eritrea.
In die Rooi See kan 'n persoon snorkel.
This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.