|
Article on other languages:
|
San Marino is 'n land in Europa met 'n oppervlakte van 61 vierkante kilometer en 'n bevolking van 29,615 mense. San Marino is ook 'n enklawe en word omsluit deur Italië. San Marino het nie tydens die eenwording van Italië in die 19de eeu by die land aangesluit nie. San Marino is ook een van die oudste republieke in die wêreld en die 5de kleinste land in die wêreld. San Marino is die kleinste republiek in Europa en was van 301 tot 1968 die kleinste republiek in die wêreld. Nauru wat in 1968 onafhanklik geword het is tans die kleinste republiek in die wêreld.
GeskiedenisKlimaatDie Klimaat is soortgelyk aan die van noord Italië. GeografieDie land is bergagtig met die hoogste berg (Monte Titano) wat 749 meter hoog is. Daar is geen groot meere nie. San Marino is die derde kleinste land in Europa EkonomieDie toerismebedryf genereer die grootste inkomste. Die landbou sektor het kleiner geword en was voor 1945 die primêre ekonomiese aktiwiteit. San Marino voer voedsel, elektrisiteit en die meeste ander basiese benodighede van Italië in. Hoewel, San Marino nie 'n lid van die Europese Unie is nie, maak die land gebruik van die Euro, net soos Italië. DemografieUit die bevolking van 29 000 is 28 000 is San Marinese en 1 000 van ander lande (meeste van Italië). Daar is ook 5 000 San Marinese in ander lande in die wêreld. TaleItaliaans is amptelike taal in San Marino. GodsdiensMeer as 99 persent van die mense is Rooms-Katolieke, soos Italië. VervoerBeeld:San-marino-electric-railway.JPG
Die Bahn in 1932.
Meeste van die inwoners van San Marino besit 'n motor. Daar was 'n spoorlyn voor 1945 maar dit is nie meer in werking nie. Die spoorlyn is gedurende die Tweede Wêreldoorlog gebombardeer. More about San_Marino: san marino hotel, san marino ca, city of san marino, san marino high school, san marino real estate, san marino italy, coin marino money,coins paper san vatican world,europe,italy, beauty ca marino salon san, travel to san marino, |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.