Selfstandige naamwoord

Article on other languages:

Die selfstandige naamwoord is 'n woordsoort of frase wat verwys na 'n persoon, plek, ding, gebeurtenis, voorwerp of eienskap.

Dit word meestal gekenmerk deurdat hulle in meervoude omgesit kan word deur die byvoeging van 'n agtervoegsel en in sekere gevalle dat hulle 'n geslag kan aandui. Die beste manier om 'n selfstandige naamwoord te identifiseer is om te onthou dat dit meestal iets fisies aandui bv. 'n baksteen. Slegs selfstandige naamwoorde kan in die meervoud geskryf word.

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.