September

Article on other languages:

<< September 2008 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
1 2 3 4 5 6
7 8 9 10 11 12 13
14 15 16 17 18 19 20
21 22 23 24 25 26 27
28 29 30
Al die dae


September is die negende maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 30 dae. Die naam kom van die Latynse woord septem, vir "sewe" -- September was oorspronglik die sewende maand van die jaar, voordat Januarie en Februarie ingevoeg is.

September begin elke jaar op dieselfde dag van die week as Desember.

  • In die Griekse beskawing is September Boedromion genoem.
  • In die Ierse kalender word die maand genoem Meán Fómhair (wat letterlik beteken "Middel Herfs", en is in die middel van die herfs seisoen in die noordelike halfrond.

Gebeure

  • 2002 - Die World Trade Centre, New York, word aangeval. Ekstremiste (Osama bin Laden se Al-Quada-groep) laat vlieg 'n Boeing-straler in elk van die twee toringblokke vas, waarna die geboue ineenstort en (drie)duisende mense omkom. 'n Vliegtuig vlieg ook vas teen die Pentagon, 'n VSA sentrum vir die verdediging van die Amerikaanse volk (en waarskuwingstasie vir die hele wêreld teen onverwagse kernbom-aanvalle.

Sien ook

Maande van die jaar
Januarie | Februarie | Maart | April | Mei | Junie | Julie | Augustus | September | Oktober | November | Desember

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.