|
Article on other languages:
|
'n Skiereiland is 'n landstuk of 'n landtong in water wat aan die vasteland of aan 'n groter eiland bevestig is. Skiereiland beteken feitlik 'byna-eiland'. Bekende skiereilande is die Kaapse Skiereiland, die Iberiese Skiereiland (Spanje, Portugal en Andorra) en Italië. Sommige mense beweer dat Europa 'n skiereiland van die Asiatiese kontinent is. |
This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.