|
Article on other languages:
|
Soedan is die grootste land van Afrika. Dit grens aan Egipte en Libië in die noorde, Tsjaad en die Sentraal-Afrikaanse Republiek in die weste, die Demokratiese Republiek van die Kongo, Uganda en Kenia in die suide, Ethiopië en Eritrea in die ooste, en die Rooi See in die noordooste.
|