|
Article on other languages:
|
'n Sport kan omskryf word as 'n fisieke- (byvoorbeeld rugby) of denkspel (byvoorbeeld skaak) wat in kompetisie verband gespeel kan word. Sport kan ook op 'n rekreatiewe wyse beoefen word. Alle sporte het reëls wat nagekom moet word. Die beoefening van sport kan mense aktief en gesond hou, vandaar die slagspreuk: ‘n gesonde liggaam huisves ‘n gesonde gees. Die woord sport is afgelei van die Franse woord desportes, wat rofweg as ontspanning vertaal kan word. GeskiedenisDie verskynsel van sport is reeds bekend uit die klassieke verlede en die Grieke organiseer al die Olimpiese Spele verskeie eeue voor Christus. Vir meer inligting oor die geskiedenis van 'n spesifieke sport, verwys na die artikel oor die betrokke sport. SportsoorteVan die meer bekende sportsoorte sluit in (alfabeties gesorteer):
Sien ookMore about Sport: bbc sport, sports equipment, sport book, water sport, sport chalet, fox sport, sport bike, sport compact, nude sport, |
This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.