Stille Oseaan

Article on other languages:

Die Stille Oseaan is ongeveer 181 300 000 vierkante meter in oppervlak en 'n oseaan wat strek van die Noord- tot die Suidpool tussen Noord- en Suid-Amerika, in die Weste en Asië en Oseanië in die Ooste.

Dit beslaan ongeveer 'n derde van die aarde se oppervlak en byna die helfte van die wateroppervlak. In die Suide staan dit as die Suidsee bekend.

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.