Stoel

Article on other languages:

'n Stoel is 'n meubelstuk wat gebruik word om op te sit. Stoele het gewoonlik vier bene om die gewig op die stoel te ondersteun. Sommige stoele, soos kroegstoele, het slegs een been in die middel. Vir stabiliteit word die stoel dan gewoonlik aan die grond geskroef. Sommige stoele het arms.

Die meeste stoele is ontwerp om tot omtrent 120 kilogram te ondersteun.

Sommige stoele kan in die rondte draai. Sommige mense vind dit plesierig om speletjies op stoele wat kan draai, te speel.

More about Stoel: stoel verhuur,

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.