Article on other languages:
Suid-Amerika is 'n kontinent met meeste van sy gebied in die Suidelike halfrond. Die kontinent lê tussen die Stille Oseaan (oos) en die Atlantiese Oseaan (wes). Die Andesgebergtes loop langs die westekant van die kontinent af. Die gebied oos van die Andes is hoofsaaklik tropiese reënwoude met die Amasonerivier wat deur die noorde kant van Suid-Amerika vloei.
Die volgende lande is in Suid-Amerika geleë:
This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.