|
Die telefoon of net normaalweg, foon (vanuit Grieks τῆλε (ti:le) tele = vêr, en φωνή (fɒni:) foon = klank (stem) ) is 'n telekommunikasietoestel wat gebruik word om klank oor 'n afstand te vervoer en te ontvang. Die meeste telefone werk deur elektriese seine te versend oor 'n telefoonnetwerk, wat tot gevolg het dat amper enige twee persone met mekaar kan kommunikeer. Nuwe tegnologieVanaf die ISDN tegnologie in die 80er jare ingevoer is, het telefonering geleidelik vanaf analoog na digitaal verskuif.
More about Telefoon: telefoon gids, witte telefoon gids, telefoon boek, telefoon abonnement, acties telefoon, |
This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.