|
Article on other languages:
|
'n Tyskrif is 'n versameling van bladsye waarin 'n wye verskeidenheid van inligting oor aktuele onderwerpe en artikels wat oor 'n lang tydperk van belang kan bly, aangetref word. Die mees onlangse uitgawes van tyskrifte word hoofsaaklik in supermarkte en hoekkafeë gevind. Biblioteke bewaar gewoonlik die ouer uitgawes op 'n ander plek. Artikels word gewoonlik ook gekatalogiseer. |
This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.