|
Article on other languages:
|
'n Uniform Resource Locator (afgekort URL) is 'n etiket wat na 'n inligtingsbron, soos byvoorbeeld 'n webbladsy of 'n ander lêer, verwys.
Opbou'n URL bestaan uit die volgende onderdele:
Die opbou van 'n URL is vir die meeste protokolle as volg: ProtokolDie protokol word meestal genoteerd in die vorm
OutoriteitDie outoriteit is die bron van die inligting, byvoorbeeld die bedienernaam van 'n webwerf. Hierdie word genoteerd in die vorm In die meeste gevalle is die gebruikersnaam, wagwoord en poortnommer nie nodig nie, waardeur die @-teken en die dubbelpunt meestal nie in die URL voorkom nie, soos in byvoorbeeld PadnaamDie presiese betekenis van die padnaam hang van die protokol af; vir HTTP en FTP verwys die meestal na 'n fisiese lêer, terwyl dit met IRC na 'n kanaal verwys. Paaie word genoteer in die vorm Navraagstring'n Navraagstring word meestal gebruik om bepaalde parameters deur te gee, soos die soekterme van 'n soekaksie. Hoewel die navraagstring genoteerd word as FragmentidentifiseerderDie fragmentidentifiseerder word gebruik om na 'n spesifieke afdeling in die inligtingsbron te verwys en word genoteerd in die vorm Beperkinge
Eksterne skakels |
This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.