|
Article on other languages:
|
Die vaatplante, tracheofiete of hoër plante is plante in die koninkryk Plantae wat gespesialiseerde weefsels vir die vervoer van water, minerale, en gefotosinteerde produkte deur die plant. Vaatplants sluit in die varings, kolfmosse, perdesterte, blomplante, keëldraende plante en ander gimnosperme. Die wetenskaplike name vir vaatplante is Tracheophyta en Tracheobionta, maar dit word nie gereeld gebruik nie. Nie-vaatplante sluit vroeër ontwikkelde stamme in Plantae soos mosse, horingblad, en lewermossse in en lede van ander ryke soos verskeie alge. Die vaatplante word op twee maniere onderskei:
Watervervoer gebeur in of xileem of floëem: xileem drae water en anorganiese solutes opwaards na die blare van die wortels, terwyl floëem organiese solutes deur die hele plant vervoer. Groepe plante wat lignified geleidende weefsel het (xileem vessels of tracheïede). Lede
Sien ook |
This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.