|
Vanuatu is oos van Australië, wes van Fidji en suid oos van Papua Nieu-Guinee en die Solomoneilande.
Vanuatu (van-WAH-toe) beteken "ons land" en die plaaslike mense noem hulle self die "Ni-Vanuatu". Voor hul onafhanklikheid in 1980 van die Verenigde Koninkryk en Frankryk, was hierdie groep van 83 eilande bekend as die Nuwe Hebride — 'n naam gegee deur kommandeur James Cook. Alhoewel Vanuatu se ampstale Engels, Frans, en Bislama is, word 105 ander tradisionele tale gepraat regoor die eilande.
Daar is 'n aktiewe vulkaan genaamd Azur gelee op die suidelike eiland van Tanna3, en die eiland Ambrym het ook aktiewe vulkane.
More about Vanuatu: map vanuatu, photo vanuatu, caledonia lonely lonely new planet planet vanuatu vanuatu, tanna vanuatu, travel vanuatu, lagon le resort vanuatu, port vanuatu vila, holiday vanuatu, album photo vanuatu,
|