|
Article on other languages:
|
Vervoer gaan oor die verskuiwing van mense en goedere van een geografiese ligging na 'n ander. Goedere kan verskeie dinge insluit soos byvoorbeeld lewende handel, kos, rou materiaal, verwerkte goedere ens. Logistiek is die wetenskap waarvolgens vervoer beplan en bedryf word. Die mens was aanvanklik eers aangewese om goedere te vervoer deur dit te dra en het later gebruik van diere soos perde, osse en kamele. Die volgende groot deurbraak vir die mens was die uitvinding van die wiel wat waens wat getrek word deur diere moontlik gemaak het. Met meganisasie en die ontwikkeling van enjins het die ontwikkeling van vervoer 'n dramatiese sprong gegee. Die terrein van vervoer het verskeie aspekte: losweg val hulle onder die volgende onderwerpe: infrastruktuur, voertuie, werking en energiebronne.
Aspekte van vervoerInfrastruktuurDie infrastruktuur sluit die netwerke in wat gebruik word, soos: Terminale is ook deel van die infrastruktuur, soos:
VoertuieDie voertuie beweeg op netwerke en dra die vrag, soos:
WerkingDie werking het te doen met beheer, soos:
EnergiebronneEnergiebronne dui op die die element, wat krag verskaf, wat benut word om vervoer van goedere moontlik te maak soos: Vervoerfinansiering (tolpaaie, brandstofbelasting) het ook hiermee te doen. Oor die algemeen, is die ontwerp van netwerke in die terrein van siviele ingenieurswese, die ontwerp van voertuie in meganiese ingenieurswese en gespesialiseerde rigtings soos lugvaartingenieurswese en ruimtevaart-ingenieurswese ??(en:aerospace engineering), en die werking in rigtings soos operasionele navorsing of stelselingenieurswese. Bedryfsingenieurswese kyk na die beplanning van die vervoerlogistiek vir bedryfstelsels Kategorieë van vervoer
More about Vervoer: openbaar vervoer nederland, verkeer en vervoer, halsteren in openbaar vervoer, openbaar vervoer 9292, |
This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.