Viëtnam (Viëtnamees: Việt Nam), offisieel die Sosialistiese Republiek Viëtnam, is 'n volksrepubliek met 86.116.559 (2008) inwoners in Suidoos-Asië. Die oostelike kuslyn van het Suidoos-Asiatiese skiereiland maak deel uit van die land.
Hierdie artikel is 'n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.