|
Article on other languages: |
Samvat is 'n term wat na eras wat in die Indiese Hindoe-kalender gebruik word verwys. Hulle is:
Omskakeling van huidige tyd na hierdie erasVir die omskakeling van jaartalle in die Gregoriaanse (Westerse) tyd na hierdie periodes:
Gebruik die eerste van die twee getalle wanneer die datum tussen die begin van die Indiese tyd en die einde van die Westerse tyd val. Gebruik die tweede wanneer die datum tussen die begin van die Westerse tyd en die einde van die Indiese tyd val. |
This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.