Vilnius

Article on other languages:

Vilnius

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Litaue Litaue
 Stigting 1323
 Oppervlakte:  
 - Totaal 401vk km
 Hoogte bo seevlak 112 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2005) 542 809
 Tydsone EET (UTC+2)
 - Somertyd EET (UTC+3)
 Amptelike Webwerf http://www.vilnius.lt/

Vilnius is die hoofstad en grootste stad van Litaue. Daar woon 542 809 mense.[1]

Inhoud

Demografie

57% van die populasie van Vilnius is Lituane, 18% is Pole, 14% Russies, 4% Wit-russies en 7% ander. Meeste mense is Ortodokse Christene.

Geografie

Vilnius is in die suidooste van Litaue geleë waar die Vilnia en Neris riviere samevloei. Die stad is vernoem na die Vilnia-rivier. Slegs 20% van die land in die stad is bebou, terwyl 40% vir parke gebruik word. Sekere mense beweer dat Vilnius die geografiese senter van Europa is.

Ekonomie

Slegs 15% van Litaue se mense bly in Vilnius, maar die stad dra by tot 35% van die land se BBP. Meeste van die geld kom van die finansiële sektor en van toerisme [1].

Toerisme

Daar is meer as 40 kerke in Vilnius en ook baie hotelle en restaurante. Vilnius het ook die grootste gebou in die Baltiese state.

Klimaat

Vilnius is baie warm in die sommer (30+ °C) en baie koud in winter (-4.9 °C).

Verwysings

  1. ^ stat.gov.lt

More about Vilnius: vilnius lithuania, flight to vilnius, vacation vilnius, ambassador hotel vilnius, car rental vilnius, ars vilnius viva, apia guest house vilnius, ad astrum vilnius, vilnius university,

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.