Washington (deelstaat)

Article on other languages:

State of Washington
Vlag van Washington Staatseël van Washington
Vlag van Washington Seël van Washington
Bynaam: The Evergreen State
Map_of_USA_highlighting_Washington
Ander VSA-deelstate
Hoofstad Olympia
Grootste stad Seattle
Goewerneur Christine Gregoire (D)
Amptelike tale Geen
Tale
Oppervlakte 184 827 km² (18de)
 - Land 172 587 km²
 - Water 12 237 km² (6.6%)
Bevolking (2000)
 - Bevolking 6 468 424 (13se)
 - Bev.digtheid 34.20 /km² (25de)
Toelating tot die Unie
 - Datum 11 November 1889
 - Rangorde 42ste
Tydsone UTC -8 / Somertyd -7
Breedtegraad 45° 33′ N tot 49° N
Lengtegraad 116° 55′ W tot 124° 46′ W
Wydte 400 km
Lengte 580 km
Hoogte
 - Hoogste punt 4,395 m
 - Gem. hoogte 520 m
 - Laagste punt 0 m
Afkortings
 - VSA-poskantoor WA
 - ISO 3166-2 US-WA
Webwerf www.access.wa.gov

Washington (Engels: State of Washington) is 'n deelstaat in die Pasifies-Noordweste-streek van die Verenigde State van Amerika. Die staat is vernoem na George Washington, wat die eerste president van die Verenigde State was. Die hoofstad is Olympia en die grootste stad is Seattle. Dit het 'n bevolking van omtrent 6,4 miljoen mense en 'n oppervlakte van 184,827 vierkante kilometers. Dit is die 42de deelstaat wat tot die Unie toegelaat was. Washington word in die noorde deur Kanada (Brits-Kolombië, in die ooste deur Idaho, en in die suide deur Oregon begrens. In die weste lê die Stille Oseaan. Die berg Saint Helens is 'n aktiewe vulkaan in die suidweste van die staat; dit het in 1980 uitgebars.

Washington se bynaam is The Evergreen State. Dit is die enigste deelstaat, wat na 'n president vernoem is.

Seattle
Die berg Saint Helens in Mei, 1980).
Die berg Saint Helens in 2007.
{{{beeld_links}}} Verenigde State {{{beeld_groot}}}
State AlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiïIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MexikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale Distrik Washington D.C.
Eilandgebiede Amerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike MarianasPuerto Rico
Klein afgeleë eilande BakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.