|
Article on other languages:
|
YouTube is 'n webwerf wat gebruikers in staat stel om video's op te laai. YouTube is huidig die grootste videowebwerf op die Internet. YouTube het weergawes van sy webwerf in verskeie tale, maar Afrikaans is nog nie beskikbaar nie. YouTube is in Februarie 2005 opgerig deur drie voormalig PayPal medewerkers. 'n groot verskil met ander video webwerwe in die tyd was dat alle video's outomaties omgeset werd na 1 formaat wat vir baie mense toeganklik is, Flash video (.flv). Dit en gekombineerd met dat die hele webwerf gratis vir gebruik is, het daarvoor gesorg dat Youtube nou die grootste videowebwerf is geword op die internet, en één van die groot-webwerwe van die internet in sy algemeen. Daar word nie baie statistieke uitgegee nie, maar in Julie 2006 het Youtube 'n berig uitgegee dat elke dag meer als 100 miljoen video's gekyk word, en in die hele maand was uiteindelik 2.5 miljard video's afgelaai. Net in Januari 2008 is daar al 3 miljard video's afgelaai deur 'slegs' 79 miljoen mense.
Gevolg van die sukses van YouTubeVoor die loodsing van hierdie webwerf, was daar baie min geleenthede gewees om video's op die Internet te laai. Ná YouTube begin is, het daar 'n hele aantal ander webwerwe opgespring wat ook gebruikers in staat stel om video's op die Internet te laai. Hoe dit werkOp YouTube mag gebruikers video's oplaai met 'n maksimum grootte van 1 024 MG, maar elke video mag slegs 10 minute lank wees. Formate soos .avi (XviD met MP3), .mp4 (H.264 met AAC+,) .mov, .mpeg word aanvaar. Die video's word omgeskakel na .flv, met daarin die H.263 videoenkodering en 64kbit/s MP3 monogeluid. Die datastroom het 'n totale bitrate van +/- 330 kbit/s, die resolusie is 320x240. Sedert Maart 2008 gee YouTube ook die keuse om die video's in hoër gehalte af te laai. Die resolusie is verhoog van 320x240 na 480x360. Daar is twee moontlikhede: tik jy &fmt=6 agter die adres van die video in jou webblaaier, dan kry jy 'n H.263 stroom van +/- 600kbit/s met 96kbit/s MP3 mono. Met &fmt=18 kan jy luister na 'n stereostroom, die formaat is dan nie .flv nie, maar .mp4. Die .mp4 bestaan uit 'n H.264-beeldstroom van 300-400kbit/s en +/- 128kbit/s AAC-geluid. LokalisasieOp 19 Junie 2007 was Eric E. Schmidt in Parys om die nuwe lokaliseringstelsel van stapel te stuur. In die volgende lande is die stelsel al in werking gestel: Eksterne skakelsMore about YouTube: video youtube, naruto video youtube, download from video youtube, com youtube, site video youtube, .com youtube, domain myspace.com youtube, porn youtube, brazil clip youtube, |
|||||||||||
This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.